Veldskoen-projek

Die inkomste van die handgemaakte skoene word aangewend om die beeld van landbou te bevorder. Beskikbaar in 8 verskillende kleure.

Die Plaaswag

Die toepassing of toep, waarvan VL ’n vennoot is, werk met ’n paniekknoppie en sal boere en die publiek se veiligheid verbeter.

Ground Coffee

Ons Friends of Agri Ground Coffee-projek verskaf vars koffie bone aan kliente. Beskikbaar in pakkies van 250 g en 1 kg.

OPLEIDING

Kundiges in die lanbousektor bied hul tyd en vaardigheid aan om toesprake, webinars, TV en radio programme en vergaderings vir boere aan te bied.

RAMPFONDS

Donasies van individue en besighede word aangewend om donasies van over en ander hulpmiddels te fasiliteer.

SLUIT AAN

Om aan te sluit as Vriend van Landbou en jou vaardigheid mee te deel met boere in nood, vul in ons aansluitvorm en ons kom terug na jou toe.