Sodra die paniekknoppie geaktiveer is, word die boodskap na die volgende gestuur:
- Die vyf naaste diensverskaffers
- Life Alert se gesentraliseerde beheerkamer
- Al die veiligheidsmaatskappye se beheerkamers in die omgewing
Dit verseker dat Life Alert alle betrokke partye inlig en dat daar geen mislukkings oor die beskerming van ons kliënte is nie.
Met die voltooi van die transaksie moet jy die volgende kode gebruik: