Donasies van individue en besighede word aangewend om donasies en ander hulpmiddels te skenk.

Werk saam met georganiseerde landbou en individue op grondvlak om effektief te wees en om alle landbouers te dien – maak nie saak geslag, ras, geloof of affiliasies nie.

Toedeling van fondse word twee keer per jaar deur ons ouditeure bekend gemaak.