Vriende van Landbou se Koffieboon-projek bied verskeie groote vars koffiebone verpak in groottes van 250g en 1kg.

Op bestelling van jou Vriende van Landbou-koffiebone het jy die opsie om te kies of dit gemaalde of heel bone moet wees.

Die Vriende van Landbou Koffieboon-projek is in die kol as korporatiewe geskenke, met bestellings van twintig of meer van die 250g-pakke. Die verpakkies kan die die kliënt se embleem vertoon en koerier-aflewering is ingesluit by dié bestellings.